Welkom by Vriende van CR

Welkom by Vriende van CR

Indien u enige vrae, versoeke om verduideliking of verdere inligting het, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie. Ons is altyd bereid om u te help en u betrokkenheid te verwelkom.

E-pos adres: vriende@crswartls.co.za

Kontak Nommer: 

  • Jaco Kruger : 073 177 4737
  • Renchia Bronkhosrt : 079 529 5869
  • Joe Janse van Rensburg : 083 56 45 242
  • Alexander Botha : 082 326 7380

Ons sien daarna uit om u as ‘n lid van Vriende van CR te verwelkom en saam te werk aan die sukses en groei van ons skoolgemeenskap.

Met vriendelike groete,

Die Vriende van CR span