Gemaklike Betalings Opsies

Ons nooi u uit om ‘n lid van Vriende van CR te word en aktief by te dra tot die verbetering van ons skoolgemeenskap. Deur lid te word, sal u die geleentheid hê om ‘n betekenisvolle verskil in u kind se opvoedkundige reis te maak en langdurige herinneringe te skep. 
 

Gebruik asb. die epos adres waarmee jy geregistreer het.

Eenmalig – R200

Eenmalige betaling van R200 vir die jaar se lidmaatskap.

Afbetaal – R50

Vier betalings van R50 vir die jaar se lidmaatskap.

Maandeliks Bydrae

Eenmalige betaling van R200 vir die jaar se lidmaatskap dan ʼn verdere maandelikse bydra.