Me. Daleen Frazao (Gr. 4 – 6 Rekenaarvaardighede)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…

  • om meer te wees as wat die stereotipes en persepsies van die samelewing verwag.
  • om uit die boksies te breek waarin mense hul plaas.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
die regiseur van ‘n musiekblyspel op Broadway wees.

Mnr. Ruan Smit (IT-Spesialis)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
om altyd sterk te wees en om eendag onafhanklik te wees.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
my eie IT-maatskappy begin.