Me. Wanda Farmer (Gr. 7/22)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Dat hulle eendag gelukkige grootmense sal wees.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
Meer kanse gevat het.

Me. Nolene Wickham (Gr. 7/51)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
d

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
B

Me. Bia Haasbroek (Gr. 7/53)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Dat hy/sy elke dag gelukkig sal wees en hy/sy hard sal werk om sy/haar drome te verwesenlik.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
Elke pouse “bungee jump” tot in die personeelkamer en “abseiling” terug! Hysbak vir kinders se tasse!

Mnr. Braam Matthee (Gr. 7/62)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Dat elke kind God sal vind en die kind wees waaroor God gedroom het hy/sy moet wees.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
Wil ek graag die Comrades gaan hardloop.