My droom vir elke kind met wie ek werk is… om ‘n goeie voorbeeld in hulle lewens te wees.
Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek… graag die Loskop Marathon wou hardloop.
Mnr. CP Koegelenberg (Gr. 5/35)
My droom vir elke kind met wie ek werk is… dat hulle my nie net verlaat as goeie skoliere nie, maar goeie mense met goeie waardes en maniere.
Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek… ‘n professionele gholfer wees.
Me. Sue-Marri Liebenberg (Gr. 5/53)
My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is… hulle lewens hierdie jaar verryk sal word deur die wonders van Moeder Natuur in en om hulle, dat elkeen se selfvertroue sal BLOM en hulle trots sal wees op wie hulle is.
Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek… valskermspring.
Mnr. Drian Lerm (Gr. 5/53)
My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is… om die beste weergawe te wees van hulself. En om God te sien as die pilaar van sukses.
Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek… op ‘n bootreis gaan om die wêreld.
Mnr. Marcell Nortjé (Gr. 5/105)
My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is… om kind te bly solank as wat hulle kan.
Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek… alles probeer!