Me. Tania Smit (Gr. 5/18)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Ons lewe net een maal. Gryp elke geleentheid met albei hande vas.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
Waag om nooit so besig te raak om ‘n lewe te maak dat ek vergeet om te leef nie.

Me. Sue-Marri Liebenberg (Gr. 5/21)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
hulle lewens hierdie jaar verryk sal word deur die wonders van Moeder Natuur in en om hulle, dat elkeen se selfvertroue sal BLOM en hulle trots sal wees op wie hulle is.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
valskermspring.

Me. Nolene Wickham (Gr. 5/55)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…

Mnr. Braam Matthee (Gr. 5/55)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Dat elke kind God sal vind en die kind wees waaroor God gedroom het hy/sy moet wees.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
Wil ek graag die Comrades gaan hardloop.

Me. Bia Haasbroek (Gr. 5/59)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
o

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
p

Mnr. Marcell Nortjé (Gr. 5/105)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
om kind te bly solank as wat hulle kan.

alles probeer!