Me. Anri van der Westhuizen (Gr. 2/69)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Om hulle volle potensiaal te bereik.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
Graag ‘n boek wou skryf.

Me. Christa du Preez (Gr. 2/70)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Dat elke kind sy volle potensiaal volgens sy vermoë sal bereik om hom/haar voor te berei vir die toekoms, maar bowenal dat hy/sy ‘n gelukkige kind is.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
Enige dag weer ‘n onderwyser word.

Me. Zelda Hatting (Gr. 2/72)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
‘n Kind se toekoms is elke opoffering werd.” Ek wil hê hulle moet al hulle drome nastreef en voluit leef met hope liefde.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
My eie koffiewinkel open.

Me. Kyla Matthee (Gr. 2/73)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
Dat elke kind God se liefde sal ervaar.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
‘n entrepreneur wou wees.

Me. Retha van Wyk (Gr. 2/74)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…

Me. Heideli Steyn (Gr 2/105)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
D

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
m

Me. Mandy Roodt (Assistent)

My droom vir elke kind vir wie ek skool hou is…
dat elke kind sy volle potensiaal sal bereik en volwassenes sal wees wat hulle plek in die lewe sal volstaan.

Indien ek enige iets kon waag sonder vrees vir mislukking, sou ek…
my eie kleuterskool begin.