Spesifieke reëls rakende skooldrag:

 

Seuns:

Dogters:

Somer:

1 Jan – 30 April

1 Sept – 31 Des

  • Grys kortmou, oopnek hemp
  • Grys kortbroek
  • Swart skoolskoene met veters
  • Lang grys skoolkouse
  • Geruite rokkie
  • Ougoud kouse
  • Swart skoolskoene met veters/bandjie
  • Ougoud ski-snit kortbroekie

Winter:

1 Mei – 31 Aug

  • Grys seuns-langbroek
  • Grys hemp met das
  • Skooltrui/‘Pull-over’
  • Gestopte baadjie Gr 1-7
  • Kleurbaadjie Gr 6 en 7 (opsioneel)
  • Swart skoolskoene met veters
  • Lang grys skoolkouse
  • Grys dogters-langbroek
  • Wit langmouhemp met das
  • Skooltrui/‘Pull-over’
  • Gestopte baadjie Gr 1-7
  • Kleurbaadjie Gr 6 en 7 (opsioneel)
  • Swart skoolskoene met veters/bandjie
  • Lang grys skoolkouse

Leiers:

  • Kleurbaadjie met koord
  • Leier-das in die winter
  • Vrydae ~ Leierdrag
  • Kleurbaadjie met koord
  • Leier-das in die winter
  • Vrydae ~ Leierdrag

Spesifieke reëls rakende netheid:

 

Seuns:

Dogters:

Naels:

  • Kort, netjies en skoon ~      mag nie oor die vingerpunte steek nie
  • Kort, netjies en skoon mag nie oor die vingerpunte steek nie
  • GEEN naellak aan naels of toonnaels

Hare:

  • Kort, skoon en netjies
  • Kuiwe mag nie oor wenkbroue hang nie
  • GEEN “steps”, gel of gekleurde hare word toegelaat nie
  • Kort hare moet skoon en netjies wees
  • Geen verspotte style mag gedra word nie
  • Hare wat oor die kraag hang MOET vasgemaak word
  • Geen kuiwe oor wenkbroue of slierte voor die ore nie
  • GEEN gel, golwing, gekleurde hare of “hi-lights” word toegelaat nie
  • Lang hare moet netjies vasgemaak wees
  • Slegs knippies en wit/geel/blou linte word as versierings toegelaat
  • Haarrekkies kan die kleur van die hare wees, andersins slegs wit/geel/blou
  • Geen breë kopbande nie
INDIEN HARE TYDENS VAKANSIES GEKLEUR WORD IS OUERS DAARVOOR VERANTWOORDELIK OM DIT NA DIE NATUURLIKE KLEUR TERUG TE KLEUR VOOR DIE SKOOLKWARTAAL IN AANVANG NEEM.

Juwele:

  • Geen juwele word toegelaat
  • Slegs EEN seëlring word toegelaat en moet aan ring- of middelvinger gedra word
  • Oorkrabbertjies: Slegs klein goue/silwer knoppies of klein gladde ringetjies (1,5 cm in deursnee en +/-1,5 mm dik) mag in oorbelle gedra word, NIE in oorskulpe nie!
  • GEEN naeltjie-, neus-, tong-, toon- of enige derglike ringe word toegelaat nie
Ongeoorloofde juwele word vir die dag geskut en indien ‘n leerder volhou om dit te dra, sal dit geskut word vir die res van die jaar!

Grimering:

 
  • Geen grimering, tydelik/permanent word toegelaat nie