CR se baken van HOOP...

Ons Ligtoring

Hierdie sigbare baken by die vooraansig van die skool is om te verseker dat ons op koers bly in ons strewe om hoop te skep.

Letterlik die lig aan die einde van die tonnel.

‘n Baken van HOOP!

Dis die herinnering aan CR se Bybelgefundeerde waardes van gehoorsaamheid, respek, verantwoordelikheid, aanspreeklikheid, selfbeheersing, eerlikheid, integriteit, betroubaarheid, beleefdheid, goedhartigheid, dankbaarheid en lojaliteit.

So bou ons aan die “beter as die beste jy“

MENU
Laerskool Staatspresident CR Swart