By Laerskool CR Swart is die leiers van die skool veel meer as net ‘n uitgesoekte groepie leerders wat ‘n trappie bo die ander kinders is met ‘n spesiale baadjie en balkie. Nee, hier by CR werk die leiers baie hard vir hulle maats. Dit is die staatmakers wat elke pouse op diens is op die terrein, voor- en naskool die padpatrollie doen en raakvat by verskillende funksies by die skool. Hulle doen ook elke jaar ‘n Vlak 1-noodhulpkursus om sodoende dadelik hulp te kan verleen indien dit nodig sou wees.

Hoofseun:Hoofdogter:
Daniel SwartLeané Allers
Onderhoofseuns:Onderhoofdogters:
Graham DevenishHestie Wheeler
Ruben WalkerWijonné Conradie
CW TheronDaniélle Roux