Telefoonnommers:

Skakel ons gerus by 013 282 6192/3 vir enige navrae of inligting. Let asb op dat as gevolg van beurtkrag die telefoonnetwerk stadig of selfs aflyn is en dit mag dalk moeilik wees om ons te bereik. Jammer vir die ongerief.

Facebook:

Besoek gerus ons Facebook blad vir kraakvars-nuus.

Kommunikeerder:

Bly op datum van daaglikse gebeure! Laai gerus die Kommunikeerder af en soek vir “Laerskool Staatspresident CR Swart”

Instagram:

Besoek gerus ons Instagram Page vir die nuuste gebeure by Laerskool CR Swart.

Koördinate:

25°46’45”S
29°28’10”O