@CR Swart Naskool - jou kind se tweede huis

Die skool beskik oor ‘n naskoolsentrum vir leerlinge van die skool. Die tye van toesig by die sentrum is as volg:

  • Skooldae: 13:00 tot 17:15
  • Skoolvakansies (April, Junie en Oktober): 06:45 – 17:15

Die sentrum is oor naweke gesluit. Die sentrum sluit jaarliks slegs vir die Desembervakansie. Die sentrum voorsien middagete en verversings.

Naskool personeel

Me. Wanda Farmer

Naskoolhoof

Me. Annelize Janse van Rensburg

Graad R

Me. Corné Garnett-Bennett

Graad R

Me. Wimpie Malan

Graad 1

Me. Zelda Coetzer

Graad 1

Me. Bernicois le Roux

Graad 1

Me. Mandy Roodt

Graad 2

Me. Zelda Mouton

Graad 2

Me. Elemain Foord

Graad 3 & 4

Me. Carien Smit

Graad 5

Me. Sandra Oosthuizen

Graad 6 & 7

Me. Ina van Biljon

Huishoudster

Me. Julia Riba

Assistent

Mnr. Kerneels Mintoor

Skoonmaker

MENU
Laerskool Staatspresident CR Swart